Ons nooi graag almal om die hele naweek saam met ons te vier.”


Kleredrag: Formeel – Swart kleur skema


Die mooiste deel van ons dag is om dit saam met julle te vier. As julle egter graag ‘n geskenk wil gee, sal ‘n klein bydrae vir ons baie beteken.

Bank details:

C Swanepoel

Capitec Savings 1206465229


Laat weet ons asseblief of julle saam met ons die bring en braai voor die troue gaan bywoon (Julle is welkom om jul eie drankies vir die Vrydagaand te bring).