Arriveer by Ubuyne vanaf 14:00. Gaan jou akkommodasie na vir inkloktye.

Laatweet ons asseblief as julle die Vrydagaand deel wil wees van die bring-en-braai.Ons vra dat julle asseblief julle eie vleis en drank bring. Bykosse sal voorsien word deur ons



Seremonie
14:30 vir 15:00

Chapel, Ubunye Game Lodge

Formeel Swart


Canapés en fotos


Onthaal

Kontantkroeg beskikbaar (Kaart-fasiliteite beskikbaar by kroeg)

As jy by Ubunye bly, sal ontbyt van 08:30 tot 10:00 by die Raptor’s Lodge beskikbaar wees. Uitcheck is 10:00